noel
10-05-2010, 07:14
HOLLAND: Goeden nagt
AUSTRALIË: ‘Night Mate
VSA: Goodnite
DUITSLAND: Släfin si wöl
SUID-AFRIKA: Is die deure gesluit, die vensters toegemaak, die kar ingetrek en die alarm geaktiveer? Is die Rotweilers gebêre en veilig? Lekker slaap, moenie worry nie, Eskom sal die ligte afsit!