FL Smit
14-05-2009, 21:30
FL Smit
Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om te noem dat Conrad (Max/Stolla Stoltz wat in Jakkals Pretorius se kompanie gedien het in 83 nou terug by die huis is na n maand in nero intensief te Uitas hosp. Max het die 12 de APR n trombose ( stroke) gehab terwyl ek en hy deelgeneem het aan die Willows gholf ternooi in Potch.Stolla het by die dood omgedraai. Aar-omleidings was nie sukses.Tydens op het hy opgehou asem haal.Was lank in suurstoftent.Dr kon nie wonde toemaak agv blokkering van bloed in R been.Het verskeie grafts op hom gedoen.Tel toe infeksie op.Oop wonde raak septies .Kiem in nero intensief .Dr stel voor dat Stolla by huis moet behandel word.Het hom Di dag besoek Hy is optemisties. Bad News is dat hy geen gevoel in R been het en tone is al reeds potblou wat gaan beteken as verbetering nie gou gebeur amputasie sal moet.Stolla is verskriklik maer en baie swak en het nog bo-op geelsig onder lede. Kommentaar: Stolla is n vegter deur en deur, hy is bewus wat die implikasies is en wat vorentoe vir hom wag.Hy wou nie he ek moes op net verkondig nie. Ek pos sy tel nr:0824478198.Sal dit waardeer, hy sal smse en oproepe kan hanteer.