noel
01-12-2008, 03:43
Die telefoon lui en Karel antwoord: "Dagsę!"
Die vrouestem aan die ander kant se: "Haai. My naam is Susan. Ons het so drie maande gelede op 'n partytjie ontmoet."
Karel: "Sjoe, ek kan nie te duidelik onthou nie."
Susan: "Na die partytjie is jy saam met my na my woonstel toe. Ons het nog 'n paar doppe gedrink en is toe na my kamer toe. Jy het agterna gesę ek is 'n baie gawe meisie. Onthou jy my nog?"
Karel: "Ja, my maggies Susan, hoe gaan dit?"
Susan: "Ek is swanger met jou kind en gaan nou selfmoord pleeg."
Karel: "Liewe land, maar jy IS 'n gawe meisie"