PDA

View Full Version : Die eend is nie bang nie...


G.Coetzee
30-11-2008, 14:06
Die eend loop by die kroeg in en vra die kroegman: " Het jy brood?"
Kroegman: Nee
Eend: Enige brood?
Kroegman: Nee
Eend: niks brood nie?
Kroegman: Nee, ons het nie enige &*^%$ brood nie!!!
Eend: Nie eers ou brood nie?
Kroegman: Is jy doof of wat? Ons het nie &*^%$ brood nie!! As jy my weer vra, gaan ek jou &*^%$ bek aan die kroegtoonbank vasspyker
Eend: Het jy spykers?
Kroegman: Nee
Eend: En brood?